Afrikaans to English: "Sodom het om 'n kerk gegroei": digtersblik op Pretoria General field: Art/Literary Detailed field: Poetry & Literature | |
Source text - Afrikaans Gedigte oor stede is ‘n bekende verskynsel in poësie, en gedigte soos Toon van der Heever se “In die Hoëveld” en Johannes Cornelius se “Die stryd in die stad” verskyn reeds in 1931 en 1939, onderskeidelik. Andries Bezuidenhout sluit aan by dié gevestigde tradisie van stadspoësie in sy bundel van 2007, Retoer, waarin hy hoofsaaklik oor Pretoria en Johannesburg skryf. | Translation - English Poems about cities are a familiar phenomenon in poetry, and poems like Toon van der Heever’s “In die Hoëveld” (“In the Highveld”) and Johannes Cornelius’ “Die stryd in die stad” (“The struggle in the city”) were respectively published in 1931 and 1939. Andries Bezuidenhout embraces this established tradition of city-poetry in his 2007 poetry volume, Retoer (Return), in which he primarily writes about Pretoria and Johannesburg. |